Sildenafil

Pfizer se Viagratablet in die kenmerkende blou diamntvorm.

Sildenafil, wat onder meer onder die naam Viagra verkoop word, is ’n mediese middel wat gebruik word om erektiele disfunksie en pulmonale hipertensie te behandel.[1] Dit is onduidelik of dit doeltreffend is in die behandeling van seksuele disfunksie by vroue.[1]

  1. 1,0 1,1 "Sildenafil Citrate" (in Engels). The American Society of Health-System Pharmacists. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 1 Desember 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search